Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Bram Fischer " deur FERDI GREYLING
" Bram Fischer " deur FERDI GREYLING [boodskap #65113] So, 28 Julie 2002 22:15 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Bram Fischer
Ferdi Greyling

In die Vrystaat grootgeword
met die weerklank
van Boerekrygers wat oor die veld galop.

Later het hulle woede en verset
teen dié wat mense ontneem en vertrap,
gedagtes geword wat loop in jou kop.

Toe moes jy teen die Boere se kinders baklei
- want in jou was 'n hart
wat vir álle armes en ontneemdes klop.
Re: " Bram Fischer " deur FERDI GREYLING [boodskap #65114 is 'n antwoord op boodskap #65113] Ma, 29 Julie 2002 03:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nie terwyl hy die moderator was nie ...
skryf in boodskap news:3D446DA3.6000504@rogers.com...
>
> Bram Fischer
> Ferdi Greyling
>
> In die Vrystaat grootgeword
> met die weerklank
> van Boerekrygers wat oor die veld galop.
>
> Later het hulle woede en verset
> teen dié wat mense ontneem en vertrap,
> gedagtes geword wat loop in jou kop.
>
> Toe moes jy teen die Boere se kinders baklei
> - want in jou was 'n hart
> wat vir �lle armes en ontneemdes klop.
>
Re: " Bram Fischer " deur FERDI GREYLING [boodskap #65121 is 'n antwoord op boodskap #65114] Ma, 29 Julie 2002 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek dink jy't die verkeerde ou beet. Ek glo nie oom Bram was 'n
moderator nie.

"Jonas" skryf in boodskap news:ai2eao$bi8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Nie terwyl hy die moderator was nie ...
> skryf in boodskap news:3D446DA3.6000504@rogers.com...
>>
>> Bram Fischer
>> Ferdi Greyling
>>
>> In die Vrystaat grootgeword
>> met die weerklank
>> van Boerekrygers wat oor die veld galop.
>>
>> Later het hulle woede en verset
>> teen dié wat mense ontneem en vertrap,
>> gedagtes geword wat loop in jou kop.
>>
>> Toe moes jy teen die Boere se kinders baklei
>> - want in jou was 'n hart
>> wat vir �lle armes en ontneemdes klop.
>>
>
Re: " Bram Fischer " deur FERDI GREYLING [boodskap #65126 is 'n antwoord op boodskap #65121] Ma, 29 Julie 2002 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Jonas
> Nie terwyl hy die moderator was nie ...

Koot
Nee, ek dink jy't die verkeerde ou beet. Ek glo nie oom Bram
was 'n moderator nie.

Wouter
Ja, dit was oom Beyers wat die moderator was
Re: " Bram Fischer " deur FERDI GREYLING [boodskap #65128 is 'n antwoord op boodskap #65121] Ma, 29 Julie 2002 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee Koot - ek het my feite reg. Oom "Bey" was een van die manne wat 'n
"damaskus-ervaring" gehad het - die engelse kan dit miskien 'n "inverted"
ervaring noem - waar wit swart word ens.
Ek sou graag die waarheid wil weet waarom die ommekeer?

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:ai2n2g$e5a$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Nee, ek dink jy't die verkeerde ou beet. Ek glo nie oom Bram was 'n
> moderator nie.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:ai2eao$bi8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Nie terwyl hy die moderator was nie ...
>> skryf in boodskap news:3D446DA3.6000504@rogers.com...
>>>
>>> Bram Fischer
>>> Ferdi Greyling
>>>
>>> In die Vrystaat grootgeword
>>> met die weerklank
>>> van Boerekrygers wat oor die veld galop.
>>>
>>> Later het hulle woede en verset
>>> teen dié wat mense ontneem en vertrap,
>>> gedagtes geword wat loop in jou kop.
>>>
>>> Toe moes jy teen die Boere se kinders baklei
>>> - want in jou was 'n hart
>>> wat vir �lle armes en ontneemdes klop.
>>>
>>
>
Re: " Bram Fischer " deur FERDI GREYLING [boodskap #65131 is 'n antwoord op boodskap #65128] Ma, 29 Julie 2002 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Nee Koot - ek het my feite reg. Oom "Bey" was een van die manne wat 'n
> "damaskus-ervaring" gehad het - die engelse kan dit miskien 'n "inverted"
> ervaring noem - waar wit swart word ens.
> Ek sou graag die waarheid wil weet waarom die ommekeer?

> "Koot Pieterse"

>> Nee, ek dink jy't die verkeerde ou beet. Ek glo nie oom Bram was 'n
>> moderator nie.

Dierbaarheid, Jonas. Ek weet jy verwring
feite. Maar jy is nou darem baie ver van die
onderwerp af.
Bram Fischer is deur die apartheidsregering
in die tronk gegooi oor iets wat hy gedoen het.
(Kan nou nie onthou wat nie, maar dit was nie
iets vreesliks dramaties nie.) Sy "sonde" was
dat hy 'n lid van die Kommunistiese party was,
wat op daardie tydstip verban was.
Bram Fischer se oupa was, as ek reg onthou,
die premier of president van die Vrystaat en sy
pa, as ek reg onthou, was die hoofregter van die
Vrystaat, op een stadium. Bram Fischer het dus
groot geword met stories van die stryd teen die
Engelse. Hy het in sy later lewe gesê dat vir hom
die stryd teen apartheid die voortsetting was van
die vryheidsstryd wat die Boere teen kolonialisme.
Bram Fischer het in die sewentigerjare kanker
gekry, en toe sy broer in Pretoria vra of hulle vir
hom sal toelaat om die tronk te verlaat sodat hy
in sy broer se huis kon sterf, toe het die apartheids-
varke dit geweier, en Bram is in 'n eensame sel in
'n Pretoriase tronk dood.
Beyers Naude lewe nog, dink ek. Hy was op 'n
stadium moderator van die NG Kerk, maar het, goddank,
'n damaskus-ondervinding gehad, en dis Afrikaners soos
hy wat mense soos Mandela en Tutu en andere laat weet
het dat daar Afrikaners is met inbors. Beyers Naude
was natuurlik ook vir 'n lang ruk onder huisarres.

Gloudina
Re: " Bram Fischer " deur FERDI GREYLING [boodskap #65134 is 'n antwoord op boodskap #65128] Ma, 29 Julie 2002 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja, soos Wouter sê, dit was Oom Bey. Ek het hom eenkeer ontmoet - 'n gawe
omie. Ek het eenkeer gelees wat sy Damaskusding veroorsaak het, maar het
vergeet.

Ek onthou ook maar bitter min van Bram Fischer se geskiedenis (ouer as 45,
sien...). Ek verbeel my sy pa was 'n stigterslid van die Broederbond.

Koot

"Jonas" skryf in boodskap news:ai3cci$i5n$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Nee Koot - ek het my feite reg. Oom "Bey" was een van die manne wat 'n
> "damaskus-ervaring" gehad het - die engelse kan dit miskien 'n "inverted"
> ervaring noem - waar wit swart word ens.
> Ek sou graag die waarheid wil weet waarom die ommekeer?
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:ai2n2g$e5a$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Nee, ek dink jy't die verkeerde ou beet. Ek glo nie oom Bram was 'n
>> moderator nie.
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:ai2eao$bi8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Nie terwyl hy die moderator was nie ...
>>> skryf in boodskap news:3D446DA3.6000504@rogers.com...
>>>>
>>>> Bram Fischer
>>>> Ferdi Greyling
>>>>
>>>> In die Vrystaat grootgeword
>>>> met die weerklank
>>>> van Boerekrygers wat oor die veld galop.
>>>>
>>>> Later het hulle woede en verset
>>>> teen dié wat mense ontneem en vertrap,
>>>> gedagtes geword wat loop in jou kop.
>>>>
>>>> Toe moes jy teen die Boere se kinders baklei
>>>> - want in jou was 'n hart
>>>> wat vir �lle armes en ontneemdes klop.
>>>>
>>>
>>
>
Re: " Bram Fischer " deur FERDI GREYLING [boodskap #65193 is 'n antwoord op boodskap #65131] Di, 30 Julie 2002 23:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Swart Simon  is tans af-lyn  Swart Simon
Boodskappe: 101
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Senior Lid
wrote in message
news:3D454AFC.5050407@rogers.com...

> Bram Fischer het in die sewentigerjare kanker
> gekry, en toe sy broer in Pretoria vra of hulle vir
> hom sal toelaat om die tronk te verlaat sodat hy
> in sy broer se huis kon sterf, toe het die apartheids-
> varke dit geweier, en Bram is in 'n eensame sel in
> 'n Pretoriase tronk dood.

Nee. Hy is is aan die end van sy lewe per vliegtuig na
sy broer in Bloemfontein gebring. Teen daardie tyd was
altwee sy bene verlam as gevolg van die kanker en het
behandeling geen sin meer gehad nie. Hy is twee maande
later by sy broer oorlede. Kruger (destydse minister
van justisie) het ge-eis dat sy as aan die
gevangenisdiens terugbesorg word (dit was nog hulle
'eiendom'). Sy familie is nooit laat weet wat daarvan
geword het nie.

Swart Simon
Re: " Bram Fischer " deur FERDI GREYLING [boodskap #65194 is 'n antwoord op boodskap #65193] Wo, 31 Julie 2002 03:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Swart Simon wrote:

> Nee. Hy is is aan die end van sy lewe per vliegtuig na
> sy broer in Bloemfontein gebring. Teen daardie tyd was
> altwee sy bene verlam as gevolg van die kanker en het
> behandeling geen sin meer gehad nie. Hy is twee maande
> later by sy broer oorlede. Kruger (destydse minister
> van justisie) het ge-eis dat sy as aan die
> gevangenisdiens terugbesorg word (dit was nog hulle
> 'eiendom'). Sy familie is nooit laat weet wat daarvan
> geword het nie.

Dankie. Dit laat my beter voel. Ek
weet nie waar ek die ander storie
gelees het nie.

Gloudina
Re: " Bram Fischer " deur FERDI GREYLING [boodskap #65198 is 'n antwoord op boodskap #65194] Wo, 31 Julie 2002 05:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En, wat was die onskuldige Fischer se aandeel aan terreurmoorde in
Suid-Afrika? Hy, Fischer, het sovjet-kommunisme ondersteun - en, voorwaar,
hulle bewind was so aks erger as die van apartheid. Of wil julle die
statistieke hê in die verband?
skryf in boodskap news:3D475C4C.6060704@rogers.com...
>
> Swart Simon wrote:
>
>
>> Nee. Hy is is aan die end van sy lewe per vliegtuig na
>> sy broer in Bloemfontein gebring. Teen daardie tyd was
>> altwee sy bene verlam as gevolg van die kanker en het
>> behandeling geen sin meer gehad nie. Hy is twee maande
>> later by sy broer oorlede. Kruger (destydse minister
>> van justisie) het ge-eis dat sy as aan die
>> gevangenisdiens terugbesorg word (dit was nog hulle
>> 'eiendom'). Sy familie is nooit laat weet wat daarvan
>> geword het nie.
>
>
> Dankie. Dit laat my beter voel. Ek
> weet nie waar ek die ander storie
> gelees het nie.
>
> Gloudina
>
Re: " Bram Fischer " deur FERDI GREYLING [boodskap #65199 is 'n antwoord op boodskap #65198] Wo, 31 Julie 2002 05:36 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder darem wat die staat toe met die as gemaak het?
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ai7r7t$r22$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> En, wat was die onskuldige Fischer se aandeel aan terreurmoorde in
> Suid-Afrika? Hy, Fischer, het sovjet-kommunisme ondersteun - en, voorwaar,
> hulle bewind was so aks erger as die van apartheid. Of wil julle die
> statistieke hê in die verband?
> skryf in boodskap news:3D475C4C.6060704@rogers.com...
>>
>> Swart Simon wrote:
>>
>>
>>> Nee. Hy is is aan die end van sy lewe per vliegtuig na
>>> sy broer in Bloemfontein gebring. Teen daardie tyd was
>>> altwee sy bene verlam as gevolg van die kanker en het
>>> behandeling geen sin meer gehad nie. Hy is twee maande
>>> later by sy broer oorlede. Kruger (destydse minister
>>> van justisie) het ge-eis dat sy as aan die
>>> gevangenisdiens terugbesorg word (dit was nog hulle
>>> 'eiendom'). Sy familie is nooit laat weet wat daarvan
>>> geword het nie.
>>
>>
>> Dankie. Dit laat my beter voel. Ek
>> weet nie waar ek die ander storie
>> gelees het nie.
>>
>> Gloudina
>>
>
Vorige onderwerp: " 'n Kleindorpse fragment " deur SHEILA CUSSONS
Volgende onderwerp: " Geskiedenisles " deur GEORGE WEIDEMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 12:23:19 MGT 2024